Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 20:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal die rebelle en die wat teen My oortree onder julle uitsuiwer; Ek sal hulle uit die land waar hulle as besoeker bly uitbring, maar hulle sal nie in die land van Yisra’el ingaan nie. So sal julle weet dat Ek יהוה is.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 20

Kyk Yegezk'el 20:38 in konteks