Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 20:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Seun van ’n mens, praat daarom met die huis van Yisra’el en sê vir hulle: ‘So sê יהוה-God: “Tog het julle vaders op hierdie presiese manier sleg gepraat van My deur troueloos teen My op te tree.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 20

Kyk Yegezk'el 20:27 in konteks