Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 20:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns het egter teen My rebelleer: hulle het nie in My instellings geloop en was nie versigtig om My voorskrifte na te kom nie, waardeur, as ’n mens hulle hou, hy sal lewe. Hulle het My Shabbatte onteer, dus het Ek vas besluit om My toorn teen hulle uit te stort, om My toorn in die wildernis teen hulle te laat uitwoed,

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 20

Kyk Yegezk'el 20:21 in konteks