Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 20:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die huis van Yisra’el het teen My rebelleer in die wildernis. Hulle het nie in My instellings geloop nie en hulle het My wette verwerp, waardeur, as ’n mens hulle doen, hy sal leef en My Shabbatte het hulle grootliks onteer. Toe het Ek vas besluit om My toorn in die wildernis oor hulle uit te giet om hulle uit te wis.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 20

Kyk Yegezk'el 20:13 in konteks