Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 20:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In die sewende jaar, in die vyfde maand, op die tiende van die maand, het sekere van die oudstes van Yisra’el gekom om יהוה te raadpleeg en hulle het voor my gesit.

2. Die woord van יהוה het tot my gekom en gesê:

3. “Seun van ’n mens, praat met die oudstes van Yisra’el en sê vir hulle: ‘So sê יהוהGod: “Kom julle om My te raadpleeg? So waar as Ek leef,” verklaar יהוה-God, “Ek sal My nie laat raadpleeg deur julle nie.”’

4. Sal jy hulle oordeel, sal jy hulle oordeel, seun van ’n mens? Laat hulle die verwerplikhede van hulle vaders ken

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 20