Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 2:9-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Toe kyk ek en let op, daar is ’n hand na my toe uitgesteek en sowaar, daar was ’n boekrol in!

10. Toe Hy dit voor my uitsprei, was daar voorop en agterop geskryf en daar was klaagliedere, rou en smart op geskryf.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 2