Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 2:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy, seun van ’n mens, moenie vir hulle of vir hulle woorde bang wees nie, alhoewel distels en dorings by jou is en jy op skerpioene sit; moenie hulle woorde vrees nie en ook nie ontsteld wees oor hulle teenwoordigheid nie, want hulle is ’n rebelse huis.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 2

Kyk Yegezk'el 2:6 in konteks