Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 2:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Hy vir my gesê: “Seun van ’n mens, staan op jou voete sodat Ek met jou kan praat.”

2. Terwyl Hy met my praat, het die Gees in my gekom en my op my voete geplaas en ek het Hom met my hoor praat.

3. Toe sê Hy vir my: “Seun van ’n mens, Ek stuur jou na die seuns van Yisra’el, na ’n rebelse volk wat teen My gerebelleer het; hulle en hul vaders het teen My oortree tot op hierdie dag toe.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 2