Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 17:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal My net oor hom uitsprei en hy sal in My strik gevang word. Dan sal Ek hom na Bavel bring en daar in die oordeel met hom tree weens die ontrou daad wat hy teen My gepleeg het.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 17

Kyk Yegezk'el 17:20 in konteks