Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 14:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want enige een uit die huis van Yisra’el of uit die vreemdelinge wat in Yisra’el bly, wat homself van My af afsonder, sy afgode in sy verstand, wil en emosie opstel en die struikelblok tot sy onregverdigheid reg voor sy gesig neersit en dan na die profeet toe kom om My vir homself te raadpleeg, sal Ek, יהוה, teen hom ’n Getuie wees.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 14

Kyk Yegezk'el 14:7 in konteks