Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 14:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Praat daarom met hulle en sê vir hulle: ‘So sê יהוה-God: “Enige man uit die huis van Yisra’el wat sy afgode in sy verstand, wil en emosie opstel, die struikelblok van sy onregverdigheid reg voor sy gesig neersit en dan na die profeet toe kom, sal Ek, יהוה, teen hom ’n Getuie wees, as gevolg van die menigte van sy afgode

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 14

Kyk Yegezk'el 14:4 in konteks