Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 13:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sal My hand wees teen die profete wat valse visioene sien en leuenagtige waarsêery uitspreek: hulle sal geen plek hê in die raadgewing van My volk en ook nie neergeskryf word in die register van die huis van Yisra’el en ook nie in die land van Yisra’el ingaan nie sodat julle kan weet dat Ek יהוה-God is.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 13

Kyk Yegezk'el 13:9 in konteks