Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 12:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan moet jy vir die mense van die land sê: ‘So sê יהוה-God aangaande die inwoners van Yerushalayim, in die land van Yisra’el: “Hulle sal hul brood met benoudheid eet en hulle water met afgryse drink omdat hulle land van sy volheid gestroop sal word vanweë die geweld van almal wat daarin woon.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 12

Kyk Yegezk'el 12:19 in konteks