Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 11:23-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה het opgegaan vanuit die stad uit en het gaan staan oor die berg wat oos van die stad lê.

24. Die Gees het my opgelig en my, in ’n visioen deur die Gees van God, by die ballinge in die land van die Kasdeërs, gebring. Die visioen wat ek gesien het, het van my af weggegaan.

25. Toe het ek vir die ballinge al die dinge vertel wat יהוה vir my gewys het.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 11