Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 11:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Seun van ’n mens, jou broers, jou familielede, jou mede-ballinge en die hele huis van Yisra’el en almal van hulle, aan wie die inwoners van Yerushalayim gesê het: ‘Gaan ver weg van יהוה af, hierdie land is vir ons as ’n besitting gegee;’

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 11

Kyk Yegezk'el 11:15 in konteks