Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 11:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur terwyl ek profeteer dat P’latyahu, die seun van B’nayah, gesterf het. Toe het ek op my gesig neergeval en hardop uitgeroep en gesê: “Ag, יהוה-God, sal U ’n volledige einde maak aan dié van Yisra’el wat oorgebly het?”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 11

Kyk Yegezk'el 11:13 in konteks