Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 1:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die middel van die lewende wesens was daar iets wat gelyk het soos brandende kole van vuur, soos fakkels wat heen en weer tussen die lewende wesens spring. Die vuur was helder en weerlig het uit die vuur geslaan.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 1

Kyk Yegezk'el 1:13 in konteks