Ou Testament

Nuwe Testament

Tz'fanyah 3:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die wat oorbly van Yisra’el sal niks verkeerd doen en geen leuens vertel nie, daar sal ook nie ’n misleidende tong in hulle mond gevind word nie, want hulle sal wei en neerlê, met niemand om hulle te laat bewe nie.”

Lees volledige hoofstuk Tz'fanyah 3

Kyk Tz'fanyah 3:13 in konteks