Ou Testament

Nuwe Testament

Tz'fanyah 3:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op dié dag sal jy geen skaamte voel weens al jou dade waarmee jy teen My rebelleer het nie, want dan sal Ek jou trotses en die wat hulleself oplig, uit jou midde verwyder en jy sal nooit weer trots wees op My afgesonderde berg nie,

Lees volledige hoofstuk Tz'fanyah 3

Kyk Tz'fanyah 3:11 in konteks