Ou Testament

Nuwe Testament

Tz'fanyah 2:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Troppe vee sal binne-in haar lê, alle gediertes wat in troppe loop; beide die pelikaan en die krimpvarkie sal op sy pilaartoppe bly; voëls sal in die vensters sing; verwoesting sal op die drumpel wees, want Hy het die sederwerk kaal gestroop.

Lees volledige hoofstuk Tz'fanyah 2

Kyk Tz'fanyah 2:14 in konteks