Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 7:18-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. kom, laat ons versadig word van liefde tot die oggend toe, laat ons mekaar omarm met passie,

19. want my man is nie tuis nie, hy het op ’n lang reis gegaan,

20. hy het ’n geldsak saam met hom gevat en dit sal lank wees voordat hy huis toe kom.”

21. Sy het hom verlei deur baie mooipraatjies, deur die vleiery van haar lippe het sy hom forseer.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 7