Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 7:15-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. daarom het ek uitgekom om jou te ontmoet, want ek het gewag om jou te sien en nou het ek jou gekry.

16. Ek het my bed op ’n mat opgemaak, dit met fyn linne uit Mitzrayim bedek;

17. ek het my bed geparfumeer met mirre, aalwyn en kaneel;

18. kom, laat ons versadig word van liefde tot die oggend toe, laat ons mekaar omarm met passie,

19. want my man is nie tuis nie, hy het op ’n lang reis gegaan,

Lees volledige hoofstuk Spreuke 7