Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 7:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. My seun, onderhou my boodskappe en bewaar my opdragte in jou;

2. onderhou my opdragte en my wet soos die pupil van jou oog en lewe.

3. Bind hulle om jou nek, skryf hulle op die tafel van jou verstand, wil en emosie.

4. Sê aan die wysheid: “Jy is my suster” en aan insig: “Jy is my raadgewer”

Lees volledige hoofstuk Spreuke 7