Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 31:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. sodat hulle mag drink en hul smarte vergeet en hulle swaarkry nie meer onthou nie.

8. Maak jou mond oop met woorde van waarheid en oordeel al die seuns van die bose.

9. Maak jou mond oop, oordeel regverdig en bepleit die saak van die arme en die behoeftige.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 31