Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 30:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vertel my: Wie het opgegaan na die hemel en afgekom? Wie het die wind in Sy vuiste versamel? Wie het die waters in ’n doek vasgebind? Wie het al die grense van die aarde vasgestel? Wat is Sy Naam (Karakter en Outoriteit) en wat is die Naam (Karakter en Outoriteit) van Sy Seun, as jy weet?

Lees volledige hoofstuk Spreuke 30

Kyk Spreuke 30:4 in konteks