Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 30:11-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Daar is ’n geslag wat hulle vaders vervloek en hulle moeders nie seën nie,

12. ’n geslag wat rein is in hulle eie oë en tog nie van hulle vuilheid gewas is nie;

13. ’n geslag; hoe trots is hulle oë en hoe hoog is hul ooglede opgetrek!

14. ’n Geslag wie se tande soos swaarde is, hulle tande is soos messe, om die armes van die aarde af te verteer en die behoeftiges van tussen die mense.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 30