Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 3:33-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

33. Die vloek van יהוה is in die huis van die bose, maar Hy seën die blyplek van die regverdiges.1 Kef 5:5

34. Sekerlik verag Hy spotters, maar Hy het liefdevolle omgee vir die wyse.

35. Die wyse sal lof en eer erf, maar die dwase sal skande ontvang.Deut 6:4

Lees volledige hoofstuk Spreuke 3