Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 3:32-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. want die bose is ’n verwerplikheid in die Teenwoordigheid van יהוה, maar die geheime van יהוה is by die opregtes.

33. Die vloek van יהוה is in die huis van die bose, maar Hy seën die blyplek van die regverdiges.1 Kef 5:5

34. Sekerlik verag Hy spotters, maar Hy het liefdevolle omgee vir die wyse.

35. Die wyse sal lof en eer erf, maar die dwase sal skande ontvang.Deut 6:4

Lees volledige hoofstuk Spreuke 3