Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 3:26-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. want יהוה sal by jou wees en jou voet bewaar van die strik.

27. Moenie weier om te doen wat goed is, as dit in jou hand is om dit te doen nie.

28. Wanneer jy iets het, moenie vir jou naaste sê: “Gaan en kom weer môre terug, dan sal ek dit vir jou gee,” nie,

29. Moenie boosheid teen jou naaste beplan nie, aangesien hy in vrede langs jou bly.

30. Moenie met iemand sonder rede twis as hy jou geen kwaad aangedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 3