Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 3:1-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. My seun, moenie My wet vergeet nie, maar laat jou verstand, wil en emosie My opdragte bewaar,

2. want dit sal lengte van dae en lang lewe vir jou byvoegDeut 11:18-20; Yir 31:31-33

3. en liefde, goedheid en waarheid sal jou nie verlaat nie; bind dit om jou nek, skryf dit op die tafels van jou verstand, wil en emosie,Luk 2:40,52

4. dan sal jy onverdiende guns vind en insig in die oë van God en die mense.Ya’a 1:3

5. Vertrou op יהוה met jou hele verstand, wil en emosie en maak nie staat op jou eie wysheid nie.

6. Erken Hom in al jou lewenswyses, dan sal Hy jou paaie rig.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 3