Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 29:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hy wat teregwysing weier en sy nek verhard, sal skielik vernietig word sonder herstel.

2. As die regverdiges baie is, vermeerder die volk, maar wanneer die bose in outoriteit is, kerm die volk.

3. Hy wat wysheid liefhet, verbly sy vader, maar hy wat met hoere omgaan, verloor sy besittings.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 29