Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 24:32-34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. Toe het ek daarna gekyk en dit goed oordink en lering ontvang:

33. nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie hande-vou oor jou bors;

34. dan kom armoede oor jou en behoefte haal jou skielik in soos ’n hardloper.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 24