Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 24:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Moenie afgunstig wees op bose manne nie en moet ook nie begeer om by hulle te wees nie,

2. want hulle binneste beplan boosheid en hulle lippe praat van onreg.

3. Deur wysheid word ’n huis gebou en deur insig word dit gevestig

4. en deur kennis word die binneste kamers gevul met allerhande kosbare en aangename rykdom.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 24