Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 22:26-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. Moenie borg staan vir ’n skuld net omdat jy te skaam is om die wat jou vra af te wys nie,

27. want as jy niks het om te betaal nie, sal hulle jou bed onder jou uitvat.

28. Moenie die ou grenslyne wat jou vaders gemaak het, verwyder nie.

29. Wanneer jy sien dat ’n man vaardig is in sy werk, sal hy voor konings staan, hy sal nie voor onbenulliges staan nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 22