Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 21:4-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Hoogmoedige oë, ’n trotse verstand, wil en emosie en die vrug van die bose is sonde.

5. Die planne van die vlytige neig na oorvloed, maar dié van bose manne bring gebrek.

6. Die verkryging van skatte deur ’n leuenagtige tong sal vernietiging bring en die dood vir hulle wat dit soek.

7. Die vernietiging van die bose sal oor hulle kom, want hulle het geweier om regverdig te oordeel.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 21