Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 2:8-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Hy bewaar die paaie van regverdige oordeel en beskerm die lewenswyse van Sy afgesonderdes;

9. dan sal jy onpartydige opregtheid, regverdige oordeel en gelykheid van alle goeie paaie verstaan,

10. wanneer wysheid in jou verstand, wil en emosie inkom en kennis vir jou lewe aangenaam is;

11. onderskeidingsvermoë sal jou beskerm en die insig van die opregte sal jou bevry

Lees volledige hoofstuk Spreuke 2