Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 2:18-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. want sy het die deurpos van haar huis vergeet en die rigting van haar paaie.

19. Niemand wat na haar toe gaan, kom weer terug nie en onthou ook nie die pad van die lewe nie;

20. daarom moet jy loop op die pad van goeie manne en bly op die pad van die regverdiges,

21. want die opregtes sal in die land bly en die onbevlektes sal daarin oorbly,

22. maar die goddelose sal van die aarde afgesny word en die oortreders sal daaruit ontwortel word.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 2