Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 2:12-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. sodat jy bevry kan word van bose lewenswyses, van mense wat perverse dinge praat;

13. wat die pad van opregtheid verlaat om op die pad van duisternis te loop;

14. wat hulle verheug daarin om boosheid te doen en hulle verbly in die boosheid van bose dinge,

15. manne wie se lewenswyses verdraaid is en wie se paaie pervers is.

16. Wysheid sal jou bevry van die vreemde vrou, wat jou vlei met haar woorde,

17. wat die moeder van haar jeug verlaat en die verbond van haar God vergeet het,

18. want sy het die deurpos van haar huis vergeet en die rigting van haar paaie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 2