Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 2:1-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. My seun, as jy My woorde sal aanvaar en My opdragte in jou bewaar,

2. jou oor draai na wysheid, jou verstand, wil en emosie met insig toepas;

3. ja, as jy uitroep na kennis en jou stem oplig na insig,

4. as jy daarna soek soos na silwer en daarna soek soos na verborge skatte,

5. dan sal jy die respekvolle vrees van יהוה verstaan en die kennis van God vind,Ps 119:104; Ya’a 1:5

Lees volledige hoofstuk Spreuke 2