Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 2:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. My seun, as jy My woorde sal aanvaar en My opdragte in jou bewaar,

2. jou oor draai na wysheid, jou verstand, wil en emosie met insig toepas;

Lees volledige hoofstuk Spreuke 2