Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 19:13-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. ’n Dwase seun is ’n oneer vir sy vader en die stryery van ’n vrou is soos ’n aanhoudende gedrup.

14. Huis en rykdom is die erfenis vanaf die vaders, maar ’n vrou word aan die man gegee vanaf יהוה.

15. Luiheid laat jou in ’n diep slaap val en ’n trotse man sal honger ly.

16. Hy wat die opdragte uitvoer, bewaar sy eie lewe, maar hy wat die regte lewenswyse verwerp, sal sterf.Ya’a 1:27

Lees volledige hoofstuk Spreuke 19