Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 19:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die arm man wat in sy integriteit leef is beter as ’n ryk man wat in boosheid leef.

2. Hy wat nie kennis van sy eie lewe het nie, dit is nie goed vir hom nie en hy wat haastig is met sy voete, sondig.

3. Die dwaasheid van ’n man bederf sy lewe, hy word in sy binneste kwaad vir יהוה.

4. Rykdom maak baie vriende, maar die arm man word deur sy vriende in die steek gelaat.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 19