Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 16:30-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Hy knip sy oë en beplan korrupte dinge; hy spreek sy doel uit en doen boosheid.

31. Hoë ouderdom is ’n mooi kroon wat oor die pad van onpartydige opregtheid verhoog word.

32. Hy wat stadig is om kwaad te word, is beter as die magtiges en hy wat sy gees beheer, as hy wat ’n stad inneem.

33. Die boosheid van die wrede val in sy eie skoot en sy oordeel kom vanaf die Teenwoordigheid van יהוה.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 16