Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 16:25-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. Daar is ’n lewenswyse wat reg lyk in die oë van ’n mens, maar die einde daarvan is die pad van die dood.

26. ’n Smartlike persoon maak homself droewig; sy vernietiging kom uit sy eie mond.

27. ’n Waardelose mens beplan boosheid; uit sy mond kom ’n brandende vuur.

28. ’n Bose man bedreig wat reg is en vervolg sy naaste sonder rede.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 16