Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 16:23-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Die verstand, wil en emosie van die wyse verstaan die woorde van sy mond en voeg lering by sy lippe.

24. Die woorde van ’n wyse man is soos ’n heuningkoek: soet vir die lewe en ’n gesondheid vir die gebeente.

25. Daar is ’n lewenswyse wat reg lyk in die oë van ’n mens, maar die einde daarvan is die pad van die dood.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 16