Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 15:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. ’n Wyse seun maak sy vader gelukkig, maar ’n dwase seun is ’n vernedering vir sy moeder.

21. ’n Dwase man het ’n gebrek aan insig, maar ’n man van insig leef opreg.

22. Hulle wat onverdiende respek vir raadgewing het, faal om die doel daarvan te waardeer, maar deur die veelheid van raadgewers, word die raad bevestig.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 15