Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 11:29-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. Hy wat sy huis bou in valsheid, sal hartseer vir sy kinders nalaat; hy wat faal om sy huis kalm te maak, sal wind vir sy kinders nalaat; die dwaas sal ’n slaaf wees van die wyse.

30. Die vrug van die regverdige is ’n boom van lewe, maar die lewe van die bose sal uitgedryf word.1 Kef 4:18 hoeveel te meer die bose en die sondaar!

31. As die regverdige in moeilikheid leef,

Lees volledige hoofstuk Spreuke 11