Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 1:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die spreuke van Shlomo, die seun van Dawid, koning van Yisra’el,

2. om wysheid en dissipline te ken, om boodskappe van insig te verstaan,

3. om dissipline, respek, onpartydige opregtheid, regverdige oordeel en gelykheid te ontvang;

Lees volledige hoofstuk Spreuke 1