Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, hierdie was die tradisie in die vroeër tyd in Yisra’el, aangaande die oorneem en omruil van regte, om die saak te bevestig: die man trek sy sandaal uit en gee dit aan die ander; dit was die seremonie vir bekragtiging in Yisra’el;

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:7 in konteks