Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 3:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat Bo’az geëet en gedrink het en sy binneste vrolik was, het hy gaan lê langs die dorsvloer. Terwyl hy in diep slaap was by die dorsvloer, het sy stilletjies gekom en die onderpunt van sy bo-kleed opgelig en naby sy voete gaan lê.

Lees volledige hoofstuk Rut 3

Kyk Rut 3:7 in konteks